Saddle Horses are our passion!

Contact Us

Saddle Horse Breeders Society of SA
P O Box 270
BLOEMFONTEIN, 9300
Secretary: Daleen du Preez
daleen@studbook.co.za
Tel: +27 (051)
410 0956
Faks/Fax: (051) 448 4220

Neem asb kennis dat die Genootskap se bank besonderhede as volg is:

SAALPERDTELERSGENOOTSKAP                             

STANDARD BANK

REK NR: 04 107 99 14

TAK: 055034    Gebruik asb die rekeningnr op u staat as verwysing met alle betalings.

 

Nasionale Rasbevorderings Aksie Bank besonderhede:
Bank: ABSA Bank
Tak Kode: 632005
Rekeningnaam:  Saalperd SA 

Rekeningnommer:  9243418623 

Bloemfontein

KONTAKPERSONE VIR SUBUNIES / CONTACT PERSONS FOR SUB UNIONS :

Mnr Kippie Louw
Oostelike Provinsie Subunie
Eastern Province Subunion

POSBUS / PO BOX 1726
JEFFREYSBAAI
6330

042-296 2099 / 082-892 1509 nokvervoer@agnet.co.za

Me. WILLENE CARSTENS
Westelike Provinsie Subunie
Western Province Subunion

POSBUS / PO BOX 130
MOORREESBURG
7310                                          

022-433 4129 / 082-553 2911

willene@agrizone.co.za   

Me. MARTINE PETERSON
Vrystaat Subunie
Free State Subunion

Geen adres beskikbaar
No addres available

082 562 2419

mpeterso@cut.ac.za

 

Me. NINI VAN DEVENTER
Griekwa Subunie
Griqua Subunion

POSBUS / PO BOX 50
PRIESKA
8940

082 562 8634

bertpretorius@gmail.com

Me. TERSIA MALAN
Noordelike Saalperd Subunion
Northern Saddle Horse subunion

POSBUS / PO BOX 1806
VANDERBIJLPARK
1900

016 – 932 2447

tersiam@jolantekennels.co.za

ALGEMEEN:  DNA LABORATORIUMS

Irene Diere-Instutuut:  P/Sak X 2 – Irene – 0062 – Aandag: Pranisha Soma (012 672 9218)

             of

Unistel Mediese Laboratoriums: P/Sak X22, Tygervallei, 7536 – Aandag: Dr J Oosthuizen (021 938 9213)

Geagte lede

 

Ons finansie-afdeling ondervind ‘n groeiende probleem met telers wie se gelde in die verkeerde bankrekeninge gedeponeer word, of Genootskapsgelde in Stamboek se rekening deponeer, asook ander probleme met verkeerde bankrekeningnr’s en verwysings wat gebruik word.

 

Dit veroorsaak groot vertragings met die allokasie van die gelde op u rekeninge, aangesien dit dan eers v.d. een rekening na die ander oorbetaal moet word, en maak dat daar nie vir u tydige en akkurate finansiele state deurgegee kan word nie, en dit neem baie ekstra werk en bankkostes.

 

Die probleem met verwysings wat gebruik word, soos “Rekening”,” “Ledegelde”, “Registrasies”, “Paspoorte” ens., is aan die toeneem.

 

Neem asb kennis dat die Genootskap se bankdetails as volg is:

 

SAALPERDTELERSGENOOTSKAP

STANDARD BANK

REK NR: 04 107 99 14

TAK: 055034

 

Gebruik asb die rekeningnr op u staat as verwysing met alle betalings.

 

Baie dankie!