

|
Saddle Horses are our passion! |
|
WELCOME TO THE SOUTH AFRICAN SADDLE HORSE BREEDERS’ SOCIETY! Please feel free to browse our WebPages and we will appreciate your input and comments to help making this a useful and inter-active experience.
|

|
EMAIL:WEBMASTER |
|
HQ Magazine is looking at doing at doing a breed profile on the Saddlebred breed in a upcoming issue. This will be on the breed and not focus on a stud so it gives all breeders the opportunity to show off their horses. We will be using some of the breeders pictures in the article so place make sure you send us some High Resolution pictures. We can not promise whose pictures will make it to the magazine as we will pick the pictures that show off the breed the best. We are looking for as many breeders to advertise in this issue to promote the breed. PRETORIA NGSU SAALPERD STREEKSKOU Aan alle NGSU lede/eienaars/vertoners van SaalperdeAangeheg die uitnodiging na PRETORIA NGSU SAALPERD STREEKSKOU. Ons sien uit daarna om julle in Pretoria te ontvang vir een van die lekkerste en beste skoue van die jaar! Skryf asseblief vroegtydig in, want stalle is steeds beperk.Onthou asseblief om die vlg 3 vorms terug te faks of e-pos:1 Opsomming van Inskrywing en Toegang (bepaal totale bedrag verskuldig)2 Inskrywingsvorm - volledig ingevul (van klasse en perde)3 BetalingsbewysDie Vrywaringsvorm tov Verbode Middels sal by die skou met afhaal van nommers onderteken word. Dankie by voorbaat vir jul samewerking.Groete en sien julle DV op Pretoria!Tersia (082 4628 547) Inskrywings Vorms ESSASA Kennis van AJV / Notice of AGM Neem asb kennis van die AJV van ESSASA wat gehou sal word op Donderdag 5 Augustus 2010 om 19h00 te DE AAR skougronde. ASF NUUS Beste Teler, Die merrienominasies vir dekkings gekoop by die 2009 ASF hings veiling het pas gesluit. 48 merries is genomineer - dus sal 'n rekord 48 vullens kwalifiseer vir die eerste ASF skou in 2011! Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking om betyds te wees! Die volledige lys van genomineerde merries met die genomineerde hingste waarvan hulle dragtig is verskyn op www.africasaddlehorsefuturity.net kliek op LIST OF NOMINATED MARES, FOALS ELIGIBLE FOR 2011 ASF Die volledige name van die merries, registrasie nommers en DNA nommers is geverifieer met die inligting wat op die logix website beskikbaar is. Alle sukses met die vullens wat gebore gaan word in die komende vul-seisoen! Hierdie merries en vullens is natuurlik ook tans baie meer bemarkbaar as gewone vullens omdat hierdie speenoud wenvul 'n prysgeld van R25000, ongekend in die S.A. Saalperd skou geskiedenis, sal kan wen. Daar sal definitief ook 'n vertonings divisie in 2014 met hierdie vullens gehou word. Hulle sal dan 3 jaar oud wees en in Siertuig, Driegang en Vyfgang divisies kompeteer. Daar is slegs 2 voorwaardes: 1. Slegs vullens van merries en hingste wat genomineer was in die betrokke jaar (maw. 2009 Hingsdekking veiling, Junie 2010 Merrienominasies) sal kwalifiseer (hulle hoef egter nie aan die speenoudklas deel te geneem het nie) 2. As hulle 2 jaar oud is sal die vul eienaars die vullens in hulle afsonderlike divisies (3gang/5gang/Siertuig) moet nomineer. Geen kruis veranderinge kan daarna gemaak word nie. Hierdie vullens sal kompeteer vir minstens R10000 totale prysgeld per divisie. Vriendelike groete, Ross Millin (namens ASF) AJV Geagte Lede, Aangeheg vind asb die volgende dokumente: 1. Tydrooster van die verskeie vergaderings wat gehou word op 29 Julie 2010 - te Bains Game Lodge - Bloemfontein 2. Agenda van die Algemene Jaarvergadering wat gehou word op 30 Julie 2010 – te Bains Game Lodge - Bloemfontein 3. Notule van die Algemene Jaarvergadering wat gehou was in 2009 U word vriendelik versoek om u AJV bywoning te bevestig aangesien ons ‘n getal moet deurgee vir die middag-etes op 30Julie. AJV Agenda 2010, Tydrooster, Kennisgewing & Roetekaart
DE AAR AMATEUR SKOU PROGRAM Hiermee die FINALE skouprogram vir De Aar 2010. Onthou om jul perde te nomineer by jul voorsitters voor 18 Julie 2010. Dinee kaartjies R150 pp GriekwaGroete, Bertus Pretorius
Crystal Anvil Stables Auction at Clarens Golf & Trout Estate golf course 24 July 2010 for enquiries phone Glenda 082 578 7610
Noord Gauteng Sub-Unie Nuusbrief 2010/05/23
SAASU INTERPROVINIALE KAMPIONSKAPPE Program Bloemfontein Nasionale Kampioenskappe! Uitslae: Net ter verduideliking: Klas 131 = klas 50A;Klas 132 = klas 83B;Klas 133 = 69B;Klas 134 = klas 74B “Die rekenaar wou nie my toelaat om in die klas nr veld te edit nie, so toe moet ek aangaan na klas 130 om die klasse wat gesplit was, op te laai.” |
|
SKOUE / SHOWS |
|
BEPLANDE SKOUE Interprovinsiale Amateur Kampioenskappe : DeAar (SA Amateur) 4 - 7 Aug 2010 SAASU 082 393 7472 SAALPERD-STREEKSKOUE - 2010 Noordelike Subunie – Tersia Malan – 082 462 8547 Frankfort 5 – 6 Maart Uitslae Standerton 12 – 14 Augustus Pretoria 2 + 3 September Magogong 15 + 16 Oktober Parys 2 – 4 Desember Oostelike Subunie – Twaine van der Mescht - 082 8308 313 TARKASTAD 18 - 20 Feb 2010 ANGELA V.DEMEULEN royallanding@axxess.co.za HOFMEYER 19 - 20 Mrt 2010 FREDDIE LOTTTER [Twane] 082 8308 313 MIDDELBURG 5 - 6 Mrt 2010 GEORGE BORCHERDS CELL 082 674 3784 (H) 049-8424565 Somerset-Oos Skou datum 2,3,4 September 2010 Griekwa Subunie – Aretha van Rooyen – 076 7952464 De Aar 29 - 30 Jan 2010 Jan-Sauer Lambrechts 0835320901 / 0536310046 Victoria-Wes 12 - 13 Feb 2010 Job Steenkamp Hopetown 19 - 20 Feb 2010 Poy Coetzee Prieska Sep 2010 Bertus Pretorius Upington Okt 2010 Piet van Schalkwyk Vrystaat Subunie – Martine Peterson – 082 562 2419 Hertzogville 16-18 Maart 2010 Petrusburg 2de naweek Augustus 2010 Inskrywing & Skouprog Bultfontein 1ste naweek September 2010 Philippolis 1ste naweek November 2010 Westelike Sub-Unie – Willene Carstens – 082 553 2911 Worcester (Streek) 27 - 30 Jan 2010 F Rossouw 082 5731098 Moorreesburg (Streek)8 - 11 Sep 2010 H Spangenberg 082 4534469 Tulbagh (Streek) 22 - 25 Sep 2010 E Rix 076 7020212 Robertson (Streek) 28Sep-2Okt 2010 C Schoonwinkel 082 220 5207 Loeriesfontein (Streek) 21-23 Okt 2010 R Nel 073 4233621
|
|
UITSLAE / RESULTS Bultfontein Boertjies Fees
|
|
Toppy Hunt—Cell: 082 413 6445 Tel/Fax (053)497 5012 Jenny Sparrow—Cell: 082 556 5126 http://www.toppyhunt.co.za |
|
Contact Details Board & Sub-Unions BREEDERS MEMBER LIST / TELERS LEDE LYS AANSOEK TELERS LID / APPLICATION BREEDER |